+90

Black Rhino Game Lodge

Suite
Vanaf
Vanaf R 13 860
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
19 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die suites is ingerig met koninggrootte-beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en stort. Elke suite met lugversorging bied tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe sluit verblyf, alle maaltye (brunch, middagtee, aandete, peuselhappies vir wildritte), geselekteerde tee, koffie, sappe en een plaaslike drankie per persoon per middagwildrit, asook 2 wildritte per dag, in. Tariewe sluit ons daaglikse bewaringsheffings, drankies, vervoer en enige items van persoonlike gebruik uit. (Pilanesberg Bewaringsheffings vir Black Rhino Game Lodge is R250 per persoon per nag en R115 per kind (5-9 jaar) per nag.)

Huisreëls

BLACK RHINO GAME LODGE KINDERSBELEID:
0-3 Jaar: Nie Toegelaat Nie
4-5 Jaar: Slegs op versoek geakkommodeer, 50% van volwassene-tarief wanneer gedeel word met ouers / 2 volbetalende volwassenes, NIE toegelaat op wildritte nie, Hommelritte – onderhewig aan beskikbaarheid
6-11 Jaar: Slegs op versoek geakkommodeer, 50% van volwassene-tarief wanneer gedeel word met ouers / 2 volbetalende volwassenes, toegelaat op wildritte na goeddunke van die Bestuur, alternatiewelik, Hommelritte – onderhewig aan beskikbaarheid
12-16 Jaar: Kan in suite geakkommodeer word met ouers / 2 volbetalende volwassenes, 100% van volwassene-tarief, toegelaat op wildritte
17 Jaar en ouer: Moet in eie kamer geakkommodeer word, 100% van volwassene-tarief, Toegelaat op wildritte

- Alle kinders onder die ouderdom van 12 moet te alle tye deur 'n volwassene toesig gehou word, veral wanneer die swembadgeriewe gebruik word
- Ouers/Voogde moet 'n vrywaringsvorm teken voordat die kind aan wildritte deelneem
- Ongelukkig, geen Kinderversorgingsdienste is beskikbaar as gevolg van wetgewende en maatskappybeleide.

’n Topklas-sjef sorg vir al die heerlike maaltye in die restaurant.

Let asseblief daarop dat die kombuis nie ’n gesertifiseerde Halaal- of Kosher-fasiliteit is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 13 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

23 Black Rhino Reserve, R565 Pilanesberg, Black Rhino Reserve, 7130, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4cd218879a60330b6302877f0de406235aea40f1a53a0050bb6c7035c2d1d5def02fe0f2e105f19b09bf431aa874b699f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 860 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 23 Black Rhino Reserve R565 Pilanesberg 7130 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.167819455564 26.984567642212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang