8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Umvoti Street, Sovereign Sands, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Blissful Beachfront Apartment is 'n selfsorg-eenheid vir 8 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Blythedale.
Die multiverdiepings-woonstel het 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste kan in die sitkamer ontspan, dit lei na die balkon met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en bied direkte toegang tot die strand waar gaste kan stap, swem en walvis- of dolfynkyk gedurende die seisoen. Gaste kan ook voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elsie Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Umvoti Street, Sovereign Sands, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blissful Beachfront Apartment het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Umvoti Street, Sovereign Sands, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang