Beskrywing
Hierdie kamer het 3 enkelbeddens wat kan verander in 'n koninggrootte bed en enkelbed op versoek. Kamer 2 deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en toilet het met kamer 3. Daar is 'n gemeenskaplike kombuisie in die gastehuis wat gaste kan gebruik. 'n Gemeenskaplike braaiarea is ook beskikbaar. Kamer 2 beskik oor sy eie yskasie en daar is 'n ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf Gemeenskaplike kombuis- en braaigeriewe
Huisreëls
Let wel dat daar 'n 1,6 km lange grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 3 enkelbeddens wat op versoek in 1 koninggrootte-bed en 'n enkelbed omskep kan word. Die kamer deel 'n badkamer met Kamer 2 wat 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het. Daar is 'n gemeenskaplike kombuisie en sitarea in die gastehuis wat gaste kan gebruik. Die kamer het lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs kamer. Gemeenskaplike kombuisgeriewe
Huisreëls
Let wel dat daar 'n 1,6 km lange grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggroottebed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook lugversorging en 'n slim TV. Daar is 'n gemeenskaplike kombuisie in die gastehuis wat gaste kan gebruik. 'n Gemeenskaplike braaiarea is ook beskikbaar. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond en ketel in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf Gemeenskaplike kombuis- en braaigeriewe
Huisreëls
Let wel dat daar 'n 1,6 km lange grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel A is losstaande van die hoofhuis en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging, 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens, 'n kaggel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n slim-TV en WiFi. 'n Gemeenskaplike braaiarea is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolf, stoof, yskas en 'n ketel in.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n 1,6 km lange grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel B het 3 enkelbeddens (wat verander kan word in 'n koninggrootte bed en 'n enkelbed op versoek) en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 2 plaat stofie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gedeelde braaigeriewe. Daar is 'n slim-TV en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolf, tweeplaatstofie, yskas en 'n ketel in.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n 1,6 km lange grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N12, Bloemhof, 2660, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang