Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, handdoeke en 'n haardroër. Langs die beddens is daar 'n kombuisie-area met ’n yskassie, mikrogolfoond, induksiekookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. 'n Koue ontbyt is by die tarief ingesluit en bestaan uit muffins, vrugte, jogurt en muesli. Gratis koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Die eenheid het ook gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
'n Koue ontbyt is by die tariewe ingesluit en bestaan uit muffins, vrugte, jogurt en muesli.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die sitarea het 'n TV. WiFi word voorsien. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Byna Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang