+50
Selfsorg in Bloubergrant

Blouberg Accommodation

Kantste Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel het 'n aparte ingang, 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Bykomende geriewe sluit 'n TV met DStv, 'n mikrogolfoond, 'n induksieplaat, 'n ketel, broodrooster en basiese eetgerei en breekware met kombuistoebehore in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Paneel
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Paneel
Vermaak
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swembad Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n stapelbed in die oop area. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n eenplaatinduksiestoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, 'n DVD-speler en gratis WiFi. Daar is 'n gemeenskaplike, sonverhitte swembad, 'n tuin met 'n Koi-dam en 'n grasdak-lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Voortuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 10
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, 'n dubbelbed en 'n rusbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n eenplaatinduksiestoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, 'n DVD-speler en gratis WiFi. Daar is 'n gemeenskaplike, sonverhitte swembad, 'n tuin met 'n Koi-dam en 'n grasdak-lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamer elk 2 driekwartbeddens het. Daar is ook 'n driekwartbed in die oopplan-sitarea. Die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, 'n DVD-speler en gratis WiFi. 'n Omsetter voorsien krag tydens kragonderbrekings. Daar is 'n gemeenskaplike, sonverhitte swembad, 'n tuin met 'n Koi-dam en 'n grasdak-lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

32 Rose-Innes Road, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13d93cbd77aa3bfb85a381cc2d02e36abbbee99875debe9e7b24768f409fc7dddf4c182aaf61f4c05ce0388a17ec82329962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 32 Rose-Innes Road Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818761591926 18.488185107708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang