6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Woolly Bugger Farm, Dullstroom, Tonteldoos, 1110, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Blue Dunn Cottage is op Woolly Bugger Plaas, 'n 270 hektaar-plaas net 7 km vanaf Tonteldoos. Tonteldoos is 22 km noord van Dullstroom, Limpopo.
Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 2 enkelbeddens beskikbaar. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, stort en bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel geskik vir 6. Die sitarea het rusbanke en 'n kaggel met 'n uitsig op die berge.
Buite is daar nog sitplek en 'n braai-area. Gaste kan in die 2 damme visvang. Een dam het forel en die ander dam het baars, karp en forel. Daar is stap- en bergfietsryroetes op die plaas. Gaste kan sebras, gemsbokke, rooihartbeeste, njalas en blesbokke op die plaas gewaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike lapa en braai-areas. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 92
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Woolly Bugger Farm, Dullstroom, Tonteldoos, 1110, Limpopo
- Gaste dink Blue Dunn Cottage het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Woolly Bugger Farm, Dullstroom, Tonteldoos, 1110, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang