Bethal Bluegum Country Lodge

2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die moderne ontwerp van hierdie eenhede skep 'n gevoel van ruimte wat die plaasatmosfeer, met groot bome en 'n ryk voëllewe. Dit is die ideale plek om na 'n lang dag skoene uit te skop. Die beste mahonie-meubels, dekor en goeie gehalte-linne sal verseker dat gaste verblyf in luukse gemak kan geniet. Die goed toegeruste kamers se warm, persoonlike afwerkings deur die eienaars, Marius en Carina, sal jou dag verhelder. WiFi is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Doen asb navraag daaroor met aankoms.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt word daagliks van 6:00 tot 8:00 vm. in die eetkamer bedien, van Maandag tot Vrydag.

Aandete, Ontbyt, Middagetepakkies
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R100.00.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Wi-Fi is beskikbaar, doen asseblief navraag by inklok.

Stel asseblief die gastehuis in kennis van enige laat aankomelinge. Ontbyt word daagliks van 6:00 tot 8:00 vm. in die eetkamer bedien. Aandetes is daagliks op aanvraag beskikbaar en word in die kamer bedien. Elke maaltyd word met groot sorg voorberei met slegs die varsste bestanddele, en kwaliteit word gewaarborg. Rookpatio op die eerste verdieping. Kamers met geriewe vir gestremdes is beskikbaar, doen asseblief navraag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer: En suite-stort
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die moderne ontwerp van hierdie eenhede skep 'n gevoel van ruimte wat die plaasatmosfeer, met groot bome en 'n ryk voëllewe. Dit is die ideale plek om na 'n lang dag skoene uit te skop. Die beste mahonie-meubels, dekor en goeie gehalte-linne sal verseker dat gaste verblyf in luukse gemak kan geniet. Die goed toegeruste kamers se warm, persoonlike afwerkings deur die eienaars, Marius en Carina, sal jou dag verhelder. WiFi is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Doen asb navraag daaroor met aankoms.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt word daagliks van 6:00 tot 8:00 vm. in die eetkamer bedien, van Maandag tot Vrydag.

Aandete, Ontbyt, Middagetepakkies
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R100.00.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Wi-Fi is beskikbaar, doen asseblief navraag by inklok.

Stel asseblief die gastehuis in kennis van enige laat aankomelinge. Ontbyt word daagliks van 6:00 tot 8:00 vm. in die eetkamer bedien. Aandetes is daagliks op aanvraag beskikbaar en word in die kamer bedien. Elke maaltyd word met groot sorg voorberei met slegs die varsste bestanddele, en kwaliteit word gewaarborg. Rookpatio op die eerste verdieping. Kamers met geriewe vir gestremdes is beskikbaar, doen asseblief navraag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lakeside Ave, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c268314ab898bd7e611ea16cf2de7fc73ed984875811affab473d40ff3e99e6b453d2832c7719fe4c6b178125c5715bbd7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 7 Lakeside Ave Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 07:00-20:00 10:00 -26.446325015361 29.461324810982
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang