Beskrywing
Aparte eenheid op eerste vloer met sy eie balkon, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer met 'n stort, 'n sitkamer met 2 enkelbeddens wat deur die dag as rusbanke dien, 'n volledig toegeruste kombuis, sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Die eenheidtarief is vir 4 gaste. Doen asseblief navraag vir individuele tariewe afhangend van die hoeveelheid gaste. U kan ook navraag doen rakende die tarief vir ontbyt.
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer met 'n dek/balkon, maar geen see-uitsig nie. Die eenheid het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met bad en stort. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n eerlikheidskroegie en 'n mikrogolfoond. Dié eenhede het kombuisies. Daar is ook sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in die kamer en ontbyt kan ingesluit word teen 'n ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. U kan ook navraag doen rakende die tarief vir ontbyt.
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie en suite-kamer het 'n dubbelbed en 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolf in die kamer, asook lugversorging en 'n DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die grondvloer en front nie na die see nie. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die eenheid beskik oor 'n en suite-stort, 'n gemeenskaplike braai-area en daar is 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n DStv-hotelpakket en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed

Aparte kamer op die grondvloer sonder 'n see-uitsig. Die kamer bied slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n stoep met 'n braai-area, 'n kombuisie, 'n yskas, mikrogolfoond, 'n DStv-hotelpakket en gratis WiFi. Ontbyt is ekstra op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer front nie na die see, maar bied toegang tot 'n dek/balkon. Daar is 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens in die kamer, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n eerlikheidsyskassie, 'n mikrogolfoond, sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping en front nie na die see nie. Dit het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en daar is 'n en suite-stort, 'n yskas, mikrogolfoond, sekere DStv-kanale, en gratis WiFi in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer op die eerste vloer het 'n gedeeltelike see-uitsig en slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-stort, 'n gemeenskaplike braai-area, 'n yskas, mikrogolfoond, DStv-hotelpakket en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n see-uitsig en lei na 'n dek met 'n effense uitsig oor die see vanaf die balkon. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolf, asook DStv met sekere kanale, WiFi en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied see-uitsigte en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eerlikheidskroegie, 'n mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tarief sluit ontbyt in.
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n oopplan-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eerlikheidskroegie, 'n mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tarief sluit ontbyt in.
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n enkelbed en 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid het ook 'n mikrogolf, yskas en induksiestoofplaat. Gratis WiFi is beskikabar en daar is 'n TV met Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer front na die see en het 'n balkon, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n eerlikheidskroegie, 'n mikrogolfoond, sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied see-uitsigte en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n oopplan-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eerlikheidskroegie, 'n mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tarief sluit ontbyt in.
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is 'n pragtig versierde en suite-kamer met 'n spa-bad, en uitsigte oor die see vanaf die gemeenskaplike balkon. Dit het ook lugversorging en 'n DStv-hotelpakket. Daar is 'n yskassie in die kamer om jou verversings koel te hou, asook 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die grondvloer en bied 'n patio wat oor die tuin uitkyk. Dit het 2 slaapkamers met 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens elk, 1 volledige badkamer, 'n sitkamer, eetarea, volledig toegeruste kombuis, sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Die eenheidtarief is vir 4 gaste. Doen asseblief navraag vir individuele tariewe afhangend van die hoeveelheid gaste. U kan ook navraag doen rakende die tarief vir ontbyt.
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamer-eenheid bied see-uitsigte en is op die eerste vloer met 'n balkon wat na die see front. Die eenheid het 2 kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook 'n oopplan-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n sitarea, eetarea en 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Die eenheidtarief is vir 4 gaste. Doen asseblief navraag vir individuele tariewe afhangend van die hoeveelheid gaste. U kan ook navraag doen rakende die tarief vir ontbyt.
Huisreëls
As die gas na 22:00 inklok, sal daar 'n fooi van R100 ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 43 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang