+57
Lodge in Hoedspruit

Blyde River Wilderness Lodge

Peacock Kothuis
Vanaf
Vanaf R 2 703
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Net 50 meter vanaf die rustige Blyderivier waar die krokodille en die seekoeie baljaar. Oulik, gerieflike en bekostigbaar. Die kothuis het een slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort, woonkamer en 'n kombuisie. Al die lodge se geriewe is tot jou beskikking. 2 Gaste op die meeste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kombuisie
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 20% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asseblief dat die eiendom via 'n grondpad bereik word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher Kothuis
Vanaf
Vanaf R 2 875
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis lei na die rustige Blyderivier waar die krokodille en seekoeie verbyswem. Daar is 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer, lugversorging, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. 'n Enkelbed kan op versoek vir 'n kind onder 12 jaar bygevoeg word teen 'n ekstra koste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 20% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asseblief dat die eiendom via 'n grondpad bereik word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klein Rondawels
Vanaf
Vanaf R 3 163
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Klein en gerieflike rondawels wat lei na die rustige Blyderivier waar krokodille en seekoeie verbyswem. Daar is 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, asook lugversorging, 'n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kombuisie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 20% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asseblief dat die eiendom via 'n grondpad bereik word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Koningingrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Stylvolle kamers wat almal smaakvol versier is en lei na die rustige Blyderivier waar krokodille en seekoeie verbyswem. Al die kamers is toegerus met en suite-badkamers, lugversorging, plafonwaaiers, 'n kroegie en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Ekstra bed vir 'n kind kan op versoek gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 20% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asseblief dat die eiendom via 'n grondpad bereik word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse 2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Stylvolle kamers wat almal smaakvol versier is, loop uit op die rustige Blyderivier waar krokodille en seekoeie verby swem. Al die kamers is toegerus met en suite-badkamers, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers en 'n kroegie. 'n Ekstra bed vir 'n kind kan gereël word op versoek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 20% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asseblief dat die eiendom via 'n grondpad bereik word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uil Huis
Vanaf
Vanaf R 4 025
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Groot, ruim selfsorgkothuis wat lei na die rustige Blyderivier waar krokodille en seekoeie verbyswem. Daar is 'n dubbelkamer en 'n 2 enkelbedkamer. Die badkamer is en suite. Geriewe sluit lugversorging en 'n kombuis wat volledig toegerus is, in. Daar is 'n tussenvloerverdieping met 2 enkelbeddens vir kinders. Daar is slaapplek vir 6 gaste, verkieslik 4 volwassenes en 2 kinders.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 20% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asseblief dat die eiendom via 'n grondpad bereik word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kimba Huis
Vanaf
Vanaf R 5 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié luukse selfsorghuis het 1 kamer met 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Altwee kamers het en suite-badkamers. Daar is lugversorging en plafonwaaiers. Die kombuis is ten volle toegerus en die oopplan-area bestaan uit 'n eetkamer en 'n woonkamer met 'n kaggel. Privaat rots-swembad en 'n braaiplek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 20% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asseblief dat die eiendom via 'n grondpad bereik word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 703
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Blyde River Wilderness Lodge, R527 Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKEtumlHzFIrGL3BL3RH8jXUgrYmNR1qJ3zcpGZI7OFkkn1vbjm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 703 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Blyde River Wilderness Lodge R527 Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.359920343295 30.816864967346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang