Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Eveline D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Stukkie hemel in die Karoo! Uitstekende oornagverblyf. Boma Choma is luuks, pynlik netjies en skoon en pragtig versier. Die beddens was baie gemaklik met vars linne en die lugversorging was 'n seëning in die hitte. Die WiFi en Smart TV asook die kombuistoebehore was van die beste gehalte. Gasvrou het ons baie welkom laat voel. Dit was die beste verblyf waar ons nog oornag het in die Karoo. Baie veilig, stil en privaat. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ontspanning na lang pad, gemaklik en skoon. Ons het ons tydjie by Boma Choma baie geniet. Alles was silwerskoon! Gemaklik, alles wat mens nodig het, is beskikbaar en die ligging is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangename oorstop oppad huis toe die Kaap. Pragtige, gemaklike plekkie. Was net een aand, maar sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brechtje J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik ontspanne, alles wat nodig is. Lieflike, skoon, modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasies. Die kinders wou 'n hele week hier spandeer, maar ons het ongelukkig net een nag oorgeslaap, want ons was oppad met vakansie. Ons sal definitief weer by julle oornag. Ons het baie vriendelike diens ontvang en baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Tuiskoms wat aan alle verwagtinge voldoen het. Boma Choma was 'n wonderlike tuiskoms na 'n lang dag op die pad in 'n hittegolf. Ons het alles gehad en nog meer. Dit is 'n baie mooi huis en ek sal definitief weer daar bly. Ook ideaal vir mense wat langer wil bly met ekstras soos wasmasjien. Daar is aan alles gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milann B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Excellent. Clean, neat, beautiful. We only stayed one night, but if we could, we would stay a week easily. Everything was top-notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique F
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2025

A real gem tucked away in Beaufort West. It was a great stop for an overnight recharge. The facility was clean and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2025

Well worth the stopover. It was fantastic and well worth the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Denise J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Uitstekende waarde vir geld! As mede lodge-eienaars was ons hoë standaard oortref en stel ons Boma Choma beslis voor vir enige moeë reisiger! Pragtige dekor, pynlik netjies en baie gerieflik. Baie dankie vir julle gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

8 Brand Street, Middedorp, Beaufort-wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1f81aa76f364a6436543f7c8922cc09a939a7e274464fd9d11f9a07aa4c90a9f9c46ea24fbecb2ec6b6a759153087cb8b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 8 Brand Street Middedorp 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.351515296129 22.586717870759
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang