- Slaapplek vir 78 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bushlands Road, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat wat oor 4000 hektaar in Hluhluwe strek. Dit is 'n natuur-erfenisgebied en word beskou as die beste voëlkykbestemming in Afrika. Bonamanzi, wat "Kyk, water!" in Zulu beteken, kry sy naam van die St Lucia-meer en Hluhluwe-rivier.
Verblyf word in chalets en combos gebied, elk met slaapplek vir 2 gaste en en suite-geriewe.
Geniet eerstehandse ervarings van wild te voet, op 'n safari-voertuig of perd met behulp van veeltalige veldwagters wat sekermaak elke uitstappie is 'n belewenis. Kyk uit vir die olifante, renosters, seekoeie, kameelperde, hiënas, sebras, vlakvarke en groot verskeidenheid bokspesies. Njalas loop vryelik rond om die lodge en sorg vir groot opwinding.
Krokodilkampe, swembaddens en waterskilpadvoersessies sorg ekstra spesiale herinneringe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 48
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Bushlands Road, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bonamanzi Game Reserve - Lalapanzi het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bushlands Road, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 78 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang