Bonamanzi Game Reserve - Rustic Family Tree Houses
16 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bonamanzi Game Reserve, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Family Tree Houses is selfsorg-eenhede in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km buite Hluhluwe. Bonamanzi is ‘n privaat wildreservaat wat 4000 hektaar groot is en waarvan die Hluhluwe-rivier die oosgrens vorm.
Daar is 4 eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid het 2 verdiepings, waarvan die boonste ‘n dubbelkamer, ‘n kamer met 2 enkelbeddens, ‘n sitarea en gastetoilet het. Die sitarea lei na ‘n dek.
Die onderste verdieping het ‘n kombuisie wat toegerus is met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gaste moet hul eie drinkwater saambring. Daar is ook ‘n badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het ‘n ingeboude braai-area en ‘n piekniekbankie.
Eenheid 12 en 13 is privaat en Eenheid 14 en 15 is nader aan die toegangspad. Gaste kan ook die restaurant en geriewe by die hoofontvangsarea gebruik, wat sowat 3 km ver is. Gaste kan ook hul eie houers saambring om gratis herwinde water by die kroeg te kry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 49
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Bonamanzi Game Reserve, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bonamanzi Game Reserve, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang