Bonnyvale Self Catering Farm Accommodation
13 gaste
6 slaapkamers
12 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bonnyvale Farm, Wartrail, Barkly East, 9786, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bonnyvale Plaas is in Barkly-Oos sowat 9 km vanaf die Wartrail-klub geleë. Dit is 'n groot sandsteen-plaashuis en alle water kom uit 'n natuurlike fontein en is drinkbaar.
Dié plaashuis het slaapplek vir 13 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot kombuis, leefarea en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Elkeen van die ander slaapkamers het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n aparte eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en hierdie area lei verder na 'n sitarea met 'n sitkamerstel.
Gaste kan in die welige tuin ontspan en aktiwiteite sluit voëlkyk, forelhengel, voetslaan en rotsverf in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bonnyvale Farm, Wartrail, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bonnyvale Farm, Wartrail, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang