Boomhuis
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Boomhuis, 'n selfsorgvakansiehuis, skuil op 'n privaat plaas naby die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Etes kan teen 'n ekstra koste gereël word. Dié huis is die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek of 'n oornagplek vir reisigers op pad na Botswana.
Die huis spog met 2 slaapkamers, elkeen elegant gemeubileer met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met beide 'n bad en 'n stort. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond in. Gaste kan in twee ruim leefareas ontspan. Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n kluis, 'n knus kaggel, elektriese komberse en 'n waaier in.
Gaste kan hulle verlustig in buitemuurse doendinge soos voetslaan, voëlkyk, wildkyk, visvang en swem op die plaas.
Die eiendom is ongeveer 4 en 'n half uur vanaf Johannesburg en Pretoria geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Noeline Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang