+33
Selfsorg in Modimolle

Bosgeheim Luxury Cabin

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elsabe H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Rustig, ontspannend, luuks, privaat. Ons het ongelooflik lekker gekuier en elke oomblik geniet. Die plek is luuks en alles is van uitstaande gehalte. Alles wat nodig is en selfs meer is daar. Dit is die perfekte plek om te rus en te ontspan. Geen moeite word ontsien om jou verblyf besonders te maak nie, en selfs 'n piekniekmandjie is spesiaal vir ons gereël. Ons sal weer gaan en dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R101 Lapa Phanzi Game Lodge, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA328e89c6bc09429ab7edc9351bb67398ab1e2baa8351d2cf2f0d2cbcb9fa7618709b85218c7ad3c305ca606dac64b15258f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R101 Lapa Phanzi Game Lodge Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.789040625753 28.349157104788
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang