Bosindorp
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Tambotie St, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bosindorp Akkommodasie in Gravelotte is sentraal geleë tussen Tzaneen, Phalaborwa en Hoedspruit.
Die eenheid bestaan uit 2 kamers wat afsonderlik of saam bespreek kan word, wat dit ideaal maak vir 2 gesinne van 4, of tot 8 gaste. Indien beide kamers bespreek word, is die hele eenheid joune, met slaapplek vir tot agt gaste: 2 kinders op 'n dubbelslaapbank en 2 op matrasse.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit vloei in die eetarea en maak oop na die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV.
'n Ruim stoep met 'n ingeboude braai kyk uit oor die grasperk en tuin. Troeteldiere is welkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 64 Tambotie St, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Tambotie St, Gravelotte, 0895, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang