Boutique Rooms
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 58 Fordyce Street, Walmer, Port Elizabeth, 6600, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Boutique Rooms is woonstelle in Walmer, 'n welgestelde woonbuurt bekend vir sy boomryke strate en elegante huise.
Dit is 'n ideale keuse vir paartjies of enkelreisigers.
Daar is twee woonstelle, elk met slaapplek vir tot twee gaste. Elke woonstel beskik oor 'n privaat badkamer, gratis WiFi, veilige parkering en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom is gerieflik geleë naby die Walmer Winkelsentrum en is vyf minute se ry vanaf Summerstrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 58 Fordyce Street, Walmer, Port Elizabeth, 6600, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Fordyce Street, Walmer, Port Elizabeth, 6600, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang