+7
Selfsorg in Ponta do Ouro

Brown Villa @ White Shark Resort

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Ponta do Ouro, White Shark Resort, District of Matutuíne, Maputo Province Sien kaart

Beskrywing

Brown Villa @ White Shark Resort is 'n bekoorlike eenheid met lugversorging geleë by White Shark Resort, 'n rustige en privaat toevlugsoord net 300 m van 'n privaat strand en 2 km van die dorpie Ponta do Ouro af.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Daar is ook 'n knus sitarea.

Die oord bied 10 vrystaande huise met een-, twee-, drie- of vierslaapkamereenhede, en is geskik vir paartjies, gesinne en klein groepies wat op soek is na 'n ontspanne verblyf in 'n natuurlike en privaat omgewing.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ligging

  • Ponta do Ouro, White Shark Resort, District of Matutuíne, Maputo Province
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Ponta do Ouro, White Shark Resort, District of Matutuíne, Maputo Province

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0bad481069369e6da29f73136c7cc0f9310f5cf1807946917e38136e1e1d57089d4cb4e648ee65f1a788d20b753ae51166e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Ponta do Ouro White Shark Resort Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.854785993529 32.89026081562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang