Beskrywing
Die eenheid is troeteldiervriendelik en bied slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ander geriewe soos 'n ruim kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie en sitkamer met 'n slaapbank. Die eenheid het ook 'n braai-area en 'n tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tarief sluit ontbyt in.
Huisreëls
Ekstra beddens kan teen 'n bykomende dagtarief van R200 gehuur word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is smaakvol versierde kamers met hul eie privaat balkonne wat die ongelooflikste see-uitsigte bied. Die 2 enkelbeddens kan in koninggrootte-beddens omskep word. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort en 'n TV, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tarief sluit ontbyt in.
Huisreëls
Ekstra beddens kan teen 'n bykomende dagtarief van R200 gehuur word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers kan 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed hê. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort en 'n TV, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het lieflike uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tarief sluit ontbyt in.
Huisreëls
Ekstra beddens kan teen 'n bykomende dagtarief van R200 gehuur word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer front na die see en het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar is geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Die kamer het ook 'n privaat balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ekstra beddens kan teen 'n bykomende dagtarief van R200 gehuur word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is ons mees eksklusiewe, romantiese en elegante kamer. Dit spog met pragtige see-uitsigte van die privaat balkon met glas af. Dit het 'n groot stort en Jacuzzi-bad. Die kamer is smaakvol versier en het 'n lieflike koninggrootte-bed. Daar is geriewe soos 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tarief sluit ontbyt in.
Huisreëls
Ekstra beddens kan teen 'n bykomende dagtarief van R200 gehuur word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Burnham Drive, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang