- 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bush Lovers Lodge, Elandspoort, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bush Lovers Lodge is 5.5 km buite Modimolle in die Waterberg-streek geleë.
Verblyf bestaan uit 6 slaapkamers in die hoofhuis en 4 aparte selfsorg-eenhede. Die luukse suites is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Luukse Kamer 5 het 'n koninggrootte-bed, 'n televisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eksklusiewe suite is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die selfsorg-eenhede het elk 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort.
Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, swembad, gratis WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkering op die perseel. Die lodge bied ook 'n troulokaal.
Bush Lovers Lodge is naby besienswaardighede soos Koro Creek Gholflandgoed, Serendipity-staproetes, Thaba Kwena Krokodilplaas en Nylsvley Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bush Lovers Lodge, Elandspoort, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Bush Lovers Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bush Lovers Lodge, Elandspoort, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang