+102
Selfsorg in Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Niël R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflik en uitstekend geleë naby al die belangrikste landmerke. Gerieflik en uitstekend geleë naby al die belangrikste landmerke in Graaff-Reinet. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Nice. Really nice, basic accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon en gerieflik. Ons vooraf bespreekte aandete is deur Diva, die gasvrou, na ons kamer gebring omdat sy opgemerk het dat ons baie moeg was. Die volgende oggend se ontbyt, voorberei en bedien deur Monique, was heerlik. Kan Camdeboo Cottages regtig aanbeveel om te oornag oppad na die Wes-Kaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan K
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Aangenaam verras. Die swembad het 'n heining nodig sodat 'n mens nie heeltyds agter kleintjies hoef aan te hardloop nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Nie waarde vir geld nie. Die plek was wel baie skoon, maar dit was dit. Paar dinge het gelol en ons verwag beter in vergelyking waarvoor mens betaal by sommige ander plekke op die webtuiste. Net een vertrek het 'n baie basies lugversorger gehad en die ander slaapkamer het net 'n groot waaier gehad wat geraas maak. My studente seun het gesukkel om te slaap. Dan WiFi? Veral indien hulle genoem het daar is en weereens bevestig het. Mens kan nie iets adverteer en dan is dit nie daar nie, want dit is wanvoorstelling. Die plek het bitter baie potensiaal, maar ek sal eerder na ander plekke kyk vorentoe. Parkering is 'n nagmêrrie en bestuur het nie beheer gehad om dit te kon hanteer nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karien B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Het ons hart op Graaf Rienette verloor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandor J
1 nag
4.8
Apr 2025

Was skoon en netjies. Vriendelik ontvang. Lekker gebly, dankie. Kamer skoon en netjies. Alles werk en is in goeie toestand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Gemaklik. Die huis was gerieflik met genoeg slaapplek, gemaklike beddens en lugversorging. Daar was aanvanklik 'n tekort aan parkeerplek vir ons sleepwaentjie, maar op die ou end het die ontvangsdame dit opgelos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Gasvry, netjies. Baie vriendelik ontvang. Alles puik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Parliament Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fec71e51af057b5e2088373f99dbcf7d368fb98c802e8527244490e719a9316f39fc51ac934c20dea050782a46c8a7c9d6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 200 5 1 5 16 Parliament Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -32.252070451222 24.534004926682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang