Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dries K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjiese verblyf en rustig. Het lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasies. Dit was 'n fantastiese oornag plekkie, skoon, gerieflik, die gasvrou baie beleefd, het ons persoonlik ontvang. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desirè S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige gasvrou en 'n A+++ verblyf. 101% vol doen. 'n Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niël B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gedien as halfweg stop oppad na Knysna. Uitstekende verblyf. Ons het al by baie ander verblyfplekke gebly, en Camdeboo Stay was verreweg die beste. Kan met baie groot vrymoedigheid by almal aanbeveel. Ons sal vir seker weer van hulle uitstekende verblyf gebruikmaak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect overnight stay. Booked for one night on route to holiday. Pet friendly and a nice enclosed little garden. The host was lovely and helpful. Chocolates, rusks and sherry in the room on arrival. Close to restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Euna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Warmth and home away from home! Thank you to Suselle for her absolute pleasure and heartfelt welcoming. We will definitely choose Camdeboo Stay and recommend it to family and friends in the future. God bless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie & Liesel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die kamer het alles wat 'n mens nodig het, tot sjokolade en 'n doppie. In Graaff-Reinet sal ons altyd hier bly. Die kamer het alles wat 'n mens nodig het en is persoonlik versorg deur Suselle. Die parkeerarea is baie veilig en toeganklik. Ons het niks meer nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco G
1 nag
5.0
Okt 2025

Beautiful place and peaceful. We were received by Suselle; she was friendly and very helpful, going through everything and explaining what is what, with some recommendations for restaurants in the area. The place itself was easy to find and very clean. We had a lovely time there; it was quiet and peaceful, and I got a good night's rest to continue travel the next day. Thank you, Suselle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, veilig, skoon en vriendelik. Baie vriendelik en gasvry ontvang deur Suselle. Skoon en netjiese kamer. Veilige parkering. Vir seker die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflik lekker. Baie lekker gebly, gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Camdeboo Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d5da6185282fbb182c4da1b62f24d12ed6fd29df35b91b174863c1f9cd0f6e5893bf32986d0d8f2699cb1f8b1648c1c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 3 Camdeboo Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2557678 24.5299902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang