Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Camdeboo Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Camdeboo Stay bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Graaff-Reinet en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word in 2 pragtige eenhede met lugversorging, volledige en suite-badkamers gebied. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke eenheid het 'n mikrogolf, ketel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n plafonwaaier in elke kamer. Hierdie verblyf ervaar nie beurtkrag nie, aangesien daar sonkrag is en gaste kan alles behalwe die lugversorging gebruik.

Gaste kan in die lowerryke tuine ontspan en daar is 'n gemeenskaplike kombuisie, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ook naby skole, winkels en restaurante. Daar is geskiedkundige geboue, museums en kunsgalerye net 'n paar minute weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dries K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese verblyf en rustig. Het lekker gebly en gerus.
Des 2025
Marinus D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Dit was 'n fantastiese oornag plekkie, skoon, gerieflik, die gasvrou baie beleefd, het ons persoonlik ontvang. Sal beslis weer daar oorslaa...
Sien meer
Des 2025
Desirè S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige gasvrou en 'n A+++ verblyf. 101% vol doen. 'n Netjiese plek.
Des 2025
Niël B
Saam met lewensmaat
5.0
Gedien as halfweg stop oppad na Knysna. Uitstekende verblyf. Ons het al by baie ander verblyfplekke gebly, en Camdeboo Stay was verreweg die beste. Ka...
Sien meer
Des 2025
Gail C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect overnight stay. Booked for one night on route to holiday. Pet friendly and a nice enclosed little garden. The host was lovely a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Camdeboo Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Camdeboo Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Camdeboo Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d5da6185282fbb182c4da1b62f24d12ed6fd29df35b91b174863c1f9cd0f6e5893bf32986d0d8f2699cb1f8b1648c1c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 3 Camdeboo Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2557678 24.5299902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang