Camissa Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zevenrivieren Road, Camissa Farm, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
- Vanaf R6 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Camissa Cottage is 'n bekoorlike Skandinawiese styl, moderne en rustieke kajuit in die Banhoekvallei, tussen Stellenbosch en Franschhoek. Hoog in die berge en bo in die wolke, bied dit 'n asemrowende uitsig oor die vallei en oor die aangelegde boorde op die valleivloer na die Simonsberg en Drakenzichtberge.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers onderskeidelik 'n koningingrootte bed en 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit maak oop na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die deure van die sitkamer maak oop na 'n dek met buitesitplek en swaaistoele, en spog met pragtige uitsigte oor die berge. Daar is 'n oop braai en vuurput in 'n klipgeplaveide area langs die kothuis.
Hierdie area is perfek vir diegene wat 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite geniet, insluitend voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem. Die rustige omgewing bied ook uitstekende eetgeleenthede en talle wynproe-geleenthede. Vir 'n aandjie uit word die bekroonde restaurante in die Paarl en Stellenbosch sterk aanbeveel. Daarbenewens bied nabygeleë aktiwiteite soos perdry, visvang en tennis verdere genot.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Zevenrivieren Road, Camissa Farm, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zevenrivieren Road, Camissa Farm, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang