Beskrywing
Dié kamers is in die gaste-anneks en het 'n uitsig oor die gastebinnehof. Die kamers het elk ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort. Dié kamers is toegerus met 'n TV, 'n aparte DStv-dekodeerder, kroegie, mikrogolf, ondervloerse verhitting en 'n plafonwaaier. Elkeen van die kamers lei na 'n privaat balkon of die gastehuis se binnehof. Daar is ook gratis tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbytpakkie (tydens Covid19), skaduparkeerplek, WiFi
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse kamers is in die hoofgebou. Dié en suite-kamers is goed toegerus met uitsigte oor die gasteswembad of tuin. Die kamers het elk ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV en 'n DStv-dekodeerder, yskassie, lugversorging, ondervloerse verhitting en 'n plafonwaaier. Daar is ook komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbytpakkie (tydens Covid19), skaduparkeerplek, WiFi
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige en suite-kamer is lieflik ingerig en lei na 'n gaste swembad. Dit bied 'n sitarea en 'n ruim badkamer met dubbelwasbakeenhede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbytpakkie (tydens Covid19), skaduparkeerplek, WiFi
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is in die hoofgebou en spog met ’n uitsig oor die swembad of die tuin. Die kamers het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort. Daar is ook ’n platskerm-TV met DStv, ’n yskassie met voorraad, lugversorging, ’n plafonwaaier en ondervloerse verhitting en ’n tee- en koffiestasie in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbytpakkie (tydens Covid19), skaduparkeerplek, WiFi
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons gesinseenheid het 'n hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n aparte TV-kamer en 'n eetkamer met 'n moderne kombuisie. Die slaapbank in die sitkamer bied addisionele slaapplek vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbytpakkie (tydens Covid19), skaduparkeerplek, WiFi
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 7th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang