Beskrywing
Elke kamer het 'n unieke karakter en is stylvol ingerig met oorspronklike kunswerke deur gevestigde én opwindende nuwe name.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt
Ontbyt
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n daaglikse parkeertarief van R130 is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers is besonders gerieflik en funksioneel. Al die beddens is ekstra-lengte koninggrootte-beddens met individueel-geveerde matrasse en 'n verskeidenheid kussings. Elke kamer se temperatuur word beheer, en is ingerig met 'n yskassie, satelliet-TV, internasionale kragproppe en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt. 'n Ekstra bed is beskikbaar. Een kind onder 12 bly gratis.
Ontbyt
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n daaglikse parkeertarief van R130 is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het hoë kiaatplafonne, 200 jaar-oue Kaapse geelhoutvloere en lieflik bewaarde detail. Die hele hotel het skuifvensters wat tot by die kiaatplafonne strek. Die oorspronklike pleisterwerk het behoue gebly en is 'n toonbeeld van die oorspronklike vakmanskap.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt. 'n Ekstra bed is beskikbaar. Een kind onder 12 bly gratis.
Ontbyt
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n daaglikse parkeertarief van R130 is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Al ons badkamer is uniek ontwerp en versier om by die historiese styl van ons boetiekhotel te pas. Dié kamers het hoë kiaatplafonne, 200 jaar-oue Kaapse geelhoutvloere en lieflik bewaarde detail. Die hele hotel het skuifvensters wat tot by die kiaatplafonne strek. Die oorspronklike pleisterwerk het behoue gebly en is 'n toonbeeld van die oorspronklike vakmanskap.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt. Daar is plek vir 2 ekstra beddens. Kinders onder 12 bly gratis.
Ontbyt
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n daaglikse parkeertarief van R130 is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
90 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang