+33
Selfsorg in Mookgopong

Caracal Game Breeders and Guest Farm

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • N11, Farm Elandsbosch Portion 3, Mookgopong, 0560, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Caracal Game Breeders and Guest Farm is in die Waterberge. Hierdie 100-hektaar plaas bied 'n unieke ervaring vir 'n gesin of vriende. Kom geniet asemrowende sonsondergange, die mooiste sterrehemel en die geroep van jakkalse in die aande. Die plaas spog met 'n ryk voëllewe en diverse natuurskoon.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer se badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer se badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is in 'n aparte chalet langs die huis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n privaat buitestort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien en 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n rusbank, groot eetkamertafel en kaggel. Dit lei na die oordekte patio met 'n eetkamertafel, pooltafel, ingeboude braai, Weber en rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n boma met 'n vuurput en veilige parkering op die perseel. Daar is 'n seisoenale dam sowel as 'n Intex-swembad vir swem. Die plaas het boorgatwater, 'n sonkragstelsel en gasgeisers. Wild kan van naderby besigtig word en die eiendom is slegs 40 km vanaf Mookgopong waar winkels en restaurante geleë is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jean K
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. Ongelooflike wegbreek vir familie.
Sep 2025
Marjomale D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en lekker. Die verblyf was baie netjies, goed geleë en 'n heerlike atmosfeer. Diens met inklok en uitklok was baie goed. Sal dit aanbeveel vir ...
Sien meer
Aug 2025
Catharina V
4.8
Hemel op aarde! Ons sal definitief Caracal Game Breeders aanbeveel. Die plek is mooi skoon, stunning uitsig en boma waar jy lekker kan kuier. Die stoe...
Sien meer
Jan 2026
Ronel M
4.6
Lekker plaaskuier op 'n koue naweek! Rustic tipe verblyf op 'n plaas met wild in die omgewing. Kaggel was heerlik op die koue naweek. Gasvrou se kommu...
Sien meer
Jun 2025
Serrenilla D
4.2
Rustig en goeie waarde vir geld. Complimente aan Dennis! Rustige bosveldvakansie. Die groot stoep was 'n wenner, veral met die baie reën. Sal beslis w...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N11, Farm Elandsbosch Portion 3, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Caracal Game Breeders and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

N11, Farm Elandsbosch Portion 3, Mookgopong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA807af77eb6d1696312c4c78af8f67fd1ebec58240d40f136def7f501460f55a0048998fb3b3809942f52bf2c0d83645a1e07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 N11 Farm Elandsbosch Portion 3 0560 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -24.278630836222 28.474560414399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang