Carshalton Cottage
8 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hlatikulu Road, Guildford Farm Portion 10, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Carshalton Cottage is weggesteek in die hartjie van die Middellande en is 'n pragtige selfsorg-vakansie-eenheid wat op die eienaar se werkende plaas net buite Mooirivier geleë is. Hierdie huis spog met ongerepte uitsigte oor die omliggende natuur en is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamers. Albei die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnebraaikamer met 'n etenstafel en skuifdeure wat na die buitelug oopmaak geniet. Doendinge soos vang-en-los-hengel in die foreldam en verken die plaas kan geniet word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dié eiendom is sowat 14 km buite Mooirivier waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hlatikulu Road, Guildford Farm Portion 10, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hlatikulu Road, Guildford Farm Portion 10, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang