+38
Wildsplaas in Limpopo

Casa de la Presa 5

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

20% AF!
Winteraanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Percy Fyfe GaMashashane Road, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Casa de la Presa 5 is 'n bekoorlike toevlugsoord in Polokwane, Limpopo, en bied die perfekte wegkruipplek vir 'n romantiese naweek.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, een gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die ander met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-bad en stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n en suite-stort het. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid lei na 'n lieflike patio met buitesitplek en braaigeriewe en kyk uit oor die rivier reg voor. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Wildritte
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Heleen F
5.0
Heerlike verblyf. Wat 'n lieflike plek om te bly. Die eenheid het my verwagtinge oortref. Silwerskoon en baie mooi. Pragtige antieke meubels. Rustige ...
Sien meer
Jun 2026
Martin V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent location and safe. Highly recommended. We had an excellent 2-night stay. Great place with a taste of luxury. Spacious and pri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Lizette V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en het heerlik gekuier. Heerlik gekuier! Jacques is 'n baie goeie gasheer. Die huis is smaakvol gemeubileer. Ons het soggens op die stoep ge...
Sien meer
Apr 2025
Nicola S
5.0
Beautiful, tranquil. Beautiful, tranquil stay. Perfect for unwinding and recharging. Will be staying again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Juliet K
Gesin met klein kinders
4.8
Ease and comfort. It was brief as I was with a wedding party. However, the place is tranquil and good for switching off and relaxing. I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Percy Fyfe GaMashashane Road, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Casa de la Presa 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
20 % AF
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
20 % AF
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
20 % AF
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Percy Fyfe GaMashashane Road, Polokwane, 0699, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb939ad9626a1c7c1332346b285c2b693e440395312e6a4a043303982831c6c757e34bcb5b29627e855f7bdcd4feea365a10d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Percy Fyfe GaMashashane Road Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.955668632079 29.204054784979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang