Beskrywing
Casa de Paiva Kamer 1 Baie ruim, luukse kamer in Hoedspruit, Limpopo, ideaal vir n besigheids persoon Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, lugversorger en koffie stassie met mikrogolf. 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe. Die badkamer aan die slaapkamer het'n stort, wasbak en toilet. Casa de Paiva Kamer 1 is binne 5 minute se ry vanaf Drakensig Gholfklub, winkels en restaurante, en dit is sowat 'n uur se ry vanaf die Blyderivierhek Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Baie ruim, luukse kamer in Hoedspruit, Limpopo, ideaal vir n besigheids persoon Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, lugversorger en koffie stassie met mikrogolf. 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe. Die badkamer aan die slaapkamer het'n stort, wasbak en toilet. Casa de Paiva Kamer 2 is binne 5 minute se ry vanaf Drakensig Gholfklub, winkels en restaurante, en dit is sowat 'n uur se ry vanaf die Blyderivierhek. Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
..
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Duiker Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang