Beskrywing
Karee Dubbelkamer bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n TV. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis beskikbaar wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en die nodige eetgerei en breekware. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en 'n lieflike tuin. Die eiendom het 24-uur-sekuriteit en veilige parkering is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Wasgoed kan teen 'n weeklikse tarief gedoen word.
Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 1 gas en het 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, enkelplaat-induksiestoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n lessenaar en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n lieflike tuin en 'n gedeelde swembad. Die verblyf het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed kan teen 'n weeklikse tarief gedoen word.
Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kiepersol Dubbelkamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis beskikbaar wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en die nodige eetgerei en breekware. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n lieflike tuin en 'n gedeelde swembad. Die verblyf het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Wasgoed kan teen 'n weeklikse tarief gedoen word.
Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste in 'n kamer met 'n en-suite badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n TV. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis beskikbaar wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en die nodige eetgerei en breekware. WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en 'n lieflike tuin. Die verblyf het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed kan teen 'n weeklikse tarief gedoen word.
Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Griessel Road, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang