Chobe River Campsite
24 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - D3512, Ngoma Region, 50 km from Katima Mulilo, Zambezi Sien kaart
Beskrywing
Chobe River Campsite is 'n wild- en voël-liefhebber se droom en is aan die oewer van die Chobe Rivier. Dit is die ideale plek om te ontspan, net oor die rivier van die Chobe Natuurreservaat af. Chobe River Camping is 'n intieme toevlug waar gaste hul privaatheid kan geniet by die 4 kampplekke.
Die kampplekke bied 'n pragtige uitsig op die wilde vlaktes van die Chobe Rivier. Die kampterrein bied privaat ablusieblokke en vuurmaakhout kan by ontvangs gekoop word. Daar is geen elektrisiteit op die kampterrein nie, maar gaste is welkom om die lodge in Chobe River Camp, 700 m van die kampplek af, te besoek.
Die lodge het 'n restaurant, kroeg, 'n swembad, gratis WiFi in die hoofgebou, 24 uur-sekuriteit, 'n wasgoeddiens en veilige parkeerplek. Elektrisiteit word voorsien deur kragopwekkers en sonpanele. Seisoenale doendinge kan by die kamp bespreek word teen 'n ekstra koste per persoon. Dit sluit bootvaarte, begeleide staproetes, kanovaarte en voëlkyk-uitstappies in.
Die kampeerplek is 4 km van die Ngoma-grenspos tussen Namibië en Botswana.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 172
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- D3512, Ngoma Region, 50 km from Katima Mulilo, Zambezi
- Gaste dink Chobe River Campsite het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D3512, Ngoma Region, 50 km from Katima Mulilo, Zambezi
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang