Christies @ 32 on Russell
Beskrywing
Die standaardkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is smaakvol versier en spog steeds met sy oorspronklike houtvloere. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe, en toegang tot 'n stoep met 'n pragtige tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Parapleegkamers is beskikbaar met toegangshellings, verbrede deure vir rolstoele en 'n rolstoeltoeganklike stort met 'n stortstoel.
Ontbyt is teen 'n bykomende fooi beskikbaar, en ontbytpakkies kan gereël word vir baie vroeë vertrek.
'n Pendeldiens kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het toegang tot 'n ten volle toegeruste kombuis en skakel met die superieure koningin-kamer. Dit is dus geskik vir groter gesinne. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Parapleegkamers is beskikbaar met toegangshellings, verbrede deure vir rolstoele en 'n rolstoeltoeganklike stort met 'n stortstoel.
Ontbyt is teen 'n bykomende fooi beskikbaar, en ontbytpakkies kan gereël word vir baie vroeë vertrek.
'n Pendeldiens kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers is smaakvol versier en spog steeds met die oorspronklike houtvloere. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot die stoep met 'n pragtige tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Parapleegkamers is beskikbaar met toegangshellings, verbrede deure vir rolstoele en 'n rolstoeltoeganklike stort met 'n stortstoel.
Ontbyt is teen 'n bykomende fooi beskikbaar, en ontbytpakkies kan gereël word vir baie vroeë vertrek.
'n Pendeldiens kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Superior Kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers is geleë in Christie House, wat oorspronklik in die 1950's gebou is. Hierdie kamers is toegerus met lugversorging, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Parapleegkamers is beskikbaar met toegangshellings, verbrede deure vir rolstoele en 'n rolstoeltoeganklike stort met 'n stortstoel.
Ontbyt is teen 'n bykomende fooi beskikbaar, en ontbytpakkies kan gereël word vir baie vroeë vertrek.
'n Pendeldiens kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Russell Street, Mbombela (Nelspruit), 1218, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang