Pick your preferred language

English

Afrikaans

+41
Selfsorg in Kirkwood

Clivedon Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R336, Farm 606, Kirkwood, 6115, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Clivedon Cottage bied verblyf in 2 kothuise wat elk 'n privaat ingang het. Dit is op die eienaar se erf op 'n sitrusplaas in Kirkwood in die Sondagsriviervallei, 12,8 km vanaf Sunland geleë.

Clivedon Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, gasstoof, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Astor Room-suite is in Clivedon Cottage se tuin geleë. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n tuindeur wat na 'n privaat stoep lei. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instap-reënstort. Geriewe sluit sekuriteit, WiFi, wasgoedgeriewe en 'n aangewese werkspasie in. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep. Braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar. Rugsteunkrag is tydens kragonderbrekings vir 'n redelike tyd beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en kan sitrustoere en staproetes op die plaas geniet.

Die kothuise is gerieflik naby die uitkykpunt, Zipline en Addo-olifant Nasionale Park geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariana J
Saam met lewensmaat
5.0
Hannah en Eric se gasvryheid was uit die boonste rakke. Pragtige kothuis! Hannah en Eric het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel, selfs vi...
Sien meer
Des 2025
Thys M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and tranquil. Hannah and Eric made us feel like old friends. Their warmth and kindness was unmatched. We thoroughly enjoyed th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Yolanda M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect cottage for visiting Addo Elephant Park and surrounding area. Absolutely a gem. The perfect hosts who pay attention to the smal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Paul G
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike plaas kuier! Eric en Hannah is besonder gasvrye mense om by tuis te gaan. Heerlik gekuier en sal sterk aanbeveel.
Okt 2025
Martin B
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik en skoon. Baie lekker gebly en mense baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R336, Farm 606, Kirkwood, 6115, Oos-Kaap
  • Gaste dink Clivedon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R336, Farm 606, Kirkwood, 6115, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03be6b561ea21e7cd1e53b6d834ee578865869517a2f37335a8b232d634e191171f0c34bbb8884964c841e51543da9e677e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R336 Farm 606 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.450195467757 25.572628993701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang