Cooper's Highlands Surfer's Bush Cabin

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johanna R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Kos vir die siel. Ons het ongelooflik lekker gebly. Vir seker kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great naweek. Dit is baie skoon en perfek vir 'n naweek weg. Die hot tub is amazing en die braai geriewe 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stilte geniet en lekker uitgerus. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Die huisie is baie mooi en uitgerus met alles wat jy nodig het. Natuurlik was die warm bad een van die hoogtepunte. Ons het bietjie gaan stap en twee bokke gesien. Ons het lekker uitgerus en sal definitief in die toekoms weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Paradise in the bush. Amazing location, everything in perfect condition and very clean and well equipped. The hot tub is magical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uit boonste rakke. Baie netjies en al die geriewe/toestelle uit boonste rakke. Die kol kol definitief 'n wenner vir heerlik ontspan met skoon water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Was baie lekker, uitstaande plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Breathtaking. We absolutely loved it. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Veilig, ontspaning, netjies, rustig, bedagsaam. Defnitief een van ons top gunsteling plekke. Enige iets wat ons vergeet het, was beskikbaar. Vanaf die boodskappie, bordspelletjies, sjokolade op die bed na die kersie was baie spesiaal. Julle sien ons definitief weer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilke T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Heerlike, rustige, pragtige plek. Baie netjies en goed toegerus! Het heerlik gekuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Avan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 339, Kabeljauws River Farm, Jefferys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee86707a16b20aec1e81bcd277584849f119a91e0ff9b789a2c620d979b11ed97f15fd7978ea5f06505a65a23ef75de3a3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 Farm 339 Kabeljauws River Farm 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.991431838549 24.901526064381
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang