+26

Cooper's Highlands Surfer's Bush Cabin

Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Feb 2026 tot 19 Jun 2026.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 339, Kabeljauws River Farm, Jefferys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cooper's Highlands Surfer's Bush Cabin is naby die skilderagtige Kabeljousrivier, net 10 km vanaf sentrale Jeffreysbaai. Hierdie knus selfsorgkothuis bied 'n wegbreek van die stad se gewoel.

Daar is slaapplek vir 4 gaste en die kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, elk met 'n koningingroootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n luukse losstaande bad en 'n aparte toilet. Die tweede badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel geskik vir 4 gaste en 'n knus rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die onderdak-dek met 'n houtvuurwarmbad en sitplek. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is 'n dam waarin gaste kan swem.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johanna R
Gesin met klein kinders
5.0
Kos vir die siel. Ons het ongelooflik lekker gebly. Vir seker kos vir die siel.
Nov 2025
Ewald R
Saam met lewensmaat
5.0
Great naweek. Dit is baie skoon en perfek vir 'n naweek weg. Die hot tub is amazing en die braai geriewe 10/10.
Nov 2025
Lukas N
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte geniet en lekker uitgerus. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Die huisie is baie mooi en uitgerus met alles wat jy nodig het. Natuurlik was d...
Sien meer
Okt 2025
Simon F
Saam met vriende
5.0
Paradise in the bush. Amazing location, everything in perfect condition and very clean and well equipped. The hot tub is magical.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Adrian B
Saam met lewensmaat
5.0
Uit boonste rakke. Baie netjies en al die geriewe/toestelle uit boonste rakke. Die kol kol definitief 'n wenner vir heerlik ontspan met skoon water.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Avan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm 339, Kabeljauws River Farm, Jefferys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cooper's Highlands Surfer's Bush Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 339, Kabeljauws River Farm, Jefferys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee86707a16b20aec1e81bcd277584849f119a91e0ff9b789a2c620d979b11ed97f15fd7978ea5f06505a65a23ef75de3a3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 Farm 339 Kabeljauws River Farm 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.991431838549 24.901526064381
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang