6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Leervis Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coral Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis in Pearly Beach se veilige Pearly Beach-oord. Die kothuis is gerieflik geleë binne loopafstand van die pragtige, ononderbroke Pearly Beach.
Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir twee kinders tot 12 jaar oud. Hierdie slaapkamers deel 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, 'n tweeplaat-glasstoofplaat, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei, breekware, 'n sentrale eetkamertafel en 'n binnebraai. Die sitkamer is ingerig met 'n rusbank en 'n slim-TV met Openview.
Vanuit die leefarea lei stapelvoudeure na 'n buite-boma-area met ingeboude sitplek vir daardie pragtige windstil aande.
Aangrensend aan die huis is 2 oop erwe met pragtige skaduryke bome waar mens kan ontspan.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Slegs permanente inwoners word toegelaat om troeteldiere aan te hou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nedien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 16 Leervis Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Coral Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Leervis Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang