2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 605 Alaska Road, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Corinne Place is in die luukse woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë en bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf in 'n aparte, ruim kamer met 'n privaat ingang. Corrine Place is gerieflik geleë, net 30 min van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n handstort en 'n toilet. Geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n haardroër in. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste is welkom om die swembad te gebruik.
Faerie Glen spog met wye, boomryke strate en netjiese tuine en is gerieflik geleë naby winkels en restaurante. Die N1 en die N4 is maklik bereikbaar en die besienswaardighede in die area sluit die Faerie Glen Natuurreservaat en die Nasionale Botaniese Tuine in. Menlyn Park Winkelsentrum en Pretoria Oos Hospitaal is ook nabygeleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Corinne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 103
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 605 Alaska Road, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
- Gaste dink Corinne Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
605 Alaska Road, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang