+21
Selfsorg in Lüderitz

Cormorant House

  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Insel Street, Luderitz, Karas Sien kaart

Beskrywing

Cormorant House is 'n seekanthuis in Lüderitz, Namibië. Dié huis is lekker naby die middedorp en die hawe.

Ons het 8 selfsorg-slaapkamers. 'n Paar van die kamers het balkonne met see-uitsigte. 5 van die kamers het elkeen 2 enkelbeddens en die ander het koninggrootte-beddens.

Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie wat goed toegerus, gratis WiFi, en satelliet-TV.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike braaiplek met sy see-uitsig gebruik te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit Haai-eiland, Kolmanskop Spookdorp, Zeepard Catamaran, Diaz Punt en verskeie historiese geboue in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth V
Gesin met tieners
5.0
Beautiful, luxurious, practical, restful. We were received in such a friendly, helpful way. Definitely one of the best sea views with c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Marita B
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster selfsorg. Ongelooflike mooi eenheid en letterlik op die klonte/see.
Jun 2026
Andre S
5.0
Excellent. This is the most perfect spot in Lüderitz. Right next to the lagoon. Safe place with security. The unit was excellent with e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Renee S
Saam met lewensmaat
5.0
Super comfortable. Beautiful, well appointed apartment perfect for our overnight stop on our travels our of Namibia.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Wayne A
Saam met lewensmaat
5.0
On the edge of the sea. A very nice place to stay, on the edge of the sea. The communal braai room is lovely and also has a balcony ove...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Insel Street, Luderitz, Karas
  • Gaste dink Cormorant House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Insel Street, Luderitz, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fff810fb1ff96d8077dfbcb63b55923d3120bd90e8e1407a592112b8209215f160788c6a4ad01dc02a436477349116705b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 Insel Street Luderitz Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.641649936203 15.151417911639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang