Cottage @ 48
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cottage @ 48 is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Graaff-Reinet. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie dorp in die Groot Karoo kan verken en geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n buite-eetarea en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Vallei van Verlatenheid in die Camdeboo Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang