4 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Stafford Road, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Cottage on Stafford is geleë in Cowies Hill, tussen Pinetown en Durban in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, klein gesin, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.
Die kothuis bestaan uit 'n ruim leefarea met 'n aparte kombuis, slaapkamer en badkamer, wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met twee enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daarbenewens is daar 'n kindergrootte matras beskikbaar vir kinders.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, en die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond en 'n mikrogolfoond. Alle breekware en eetgerei word voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom is naby UKZN Westville en Varsity College geleë, en is slegs 10 minute vanaf The Pavilion Shopping Mall en die N3. Die pragtige Durban-strandfront is 20 minute se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lothar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Stafford Road, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cottage on Stafford het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Stafford Road, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang