Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14
Selfsorg in Deneysville

Dam Nice Guesthouse

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Voortrekker Street, Deneysville, 1932, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Dam Nice Guesthouse is in Deneysville, 'n klein dorpie op die oewer van die Vaaldam in die Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n wegbreek met die gesin of 'n groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die huis het 'n kroeg en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.

Gaste kan buite om die vuurput ontspan. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Theo D
Saam met vriende
5.0
Lekker gerus. Baie lekker. Eienaars was baie behulpsaam as jy iets wou weet.
Aug 2025
Marthinus E
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely fabulous. What a great break away with friendly people. We were welcomed with open arms and will go back any time. Whenever ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Godfrey K
Besigheidsreis
5.0
Alles wat 'n mens nodig het. Die eenheid (huis) het alles wat 'n mens nodig het. Plek is perfek vir 'n groot gesin of familie. Eienaars is baie vriend...
Sien meer
Des 2024
Erin T
Saam met vriende
4.8
Amazing. Relaxing. Very lovely, host was very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Sharon V
Saam met vriende
4.2
Rustig, veilig en goed geleë naby dam en rolbalbaan. Baie lekker gebly. Gasheer en gasvrou baie betrokke en vriendelik. Heerlike huis om in te bly, ve...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 Voortrekker Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Dam Nice Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

37 Voortrekker Street, Deneysville, 1932, Vrystaat

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02e7524fb8348ae9d3ea2640412be28ddeb19b90e0fd260f63564940e36c1b6cf41bf01c5e489fb215a5815cf78c74b8fbf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 37 Voortrekker Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8901333 28.1028274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang