+10
Selfsorg in Danabaai

Dana Baai Huis

Vloereenheid
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die vloereenheid bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Kamer 1 het 1 koninggroote bed en 1 dubbel bed en 'n en suite-badkamer. Kamer 2 het 'n koninggroote-bed en 'n dubbelslaapbank en kamer 3 het 'n koninggroote-bed. Daar is ook 'n tweede badkamer. Daar is 'n sitkamer, eetarea en kombuisie.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bo-eenheid
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is op die boonste verdieping van die huis en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer en 'n see-uitsig vanaf die patio. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n see-uitsig vanaf die patio. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die kombuis is volledig toegerus en daar is ook 'n opwasarea, sitkamer en 'n eetkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

19 Nutans Street, Dana Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4LGIN214V2koPuZ6qvX5moZF9oOqpeYYemGYS8rP7aGUGO7mCh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 19 Nutans Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.205217 22.037564

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang