+40

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

So easy and pleasant. Super, perfect! Large, wonderfully restored house, well equipped, walk to everything. Great host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Wonderlik. Heerlik. 'n Juweel van 'n plek. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige huis met meer as wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Pragtige skoon, netjiese verblyf. Ten volle toegerus. Het heerlik gebly. Pragtig, skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selome J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Baie lekker verblyf. Baie goeie waarde vir geld. Lekker sentraal geleë. Lieflike ruim huis. Sal dit vir seker aanbeveel en weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth-ann M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2026

We were not comfortable inside the house with all the spiders and ants. We had an awful stay. Although the house was fully equipped, the spiders and the webs made us very uncomfortable. Also, a lot of ants. The couches were not clean and one of the toilets near the kitchen did not flush well. We've booked this place on two occasions with the previous owners and it was not the same. The new owners must fumigate the place regularly. We couldn't lock the door from the inside. But Robin attended to it quickly. The area was convenient to go to shops, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wilrie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastiese ervaring na 'n lang pad. Super luuks, pragtig en ruim. Enige mens se droom gastehuis. Alles perfek uiteengesit met liefde en smaak. De Oude Wes het vir seker ons harte gesteel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ideale kuierhuis vir groep vriende. Ongelooflike mooi groot ou kuierhuis, iets om te bewaar. Ideaal vir 'n groep vriende. Lekker buite gekuier en gebraai tot laat. Gaan definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
1 nag
5.0
Nov 2025

Gerieflike, ruim huis naby alles. Gerieflike oorslaapplek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Na 'n lang rit was De Oude Wes goed vir die siel. Wow, wat 'n pragtige huislike plekkie wat so keurig gemeubileer is. Ons het dadelik tuis gevoel en heerlik gebly. Sou graag langer wou bly om dit meer te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 150
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 150
per nag (plek vir 9)
Bespreek

14 Wes Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30ecc3d4a41bb910b6b162ec42500b597fedbf2f8cc0b441e474c138a94ac0c9ddf35a8ebd75b60a4ceb40dc6b5ecc58d6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 9) 122 5 1 5 14 Wes Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.257695185448 24.535269236587

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang