De Oude Wes

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Elmarie L
1 nag
5.0
Nov 2025

Gerieflike, ruim huis naby alles. Gerieflike oorslaapplek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Na 'n lang rit was De Oude Wes goed vir die siel. Wow, wat 'n pragtige huislike plekkie wat so keurig gemeubileer is. Ons het dadelik tuis gevoel en heerlik gebly. Sou graag langer wou bly om dit meer te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklik, rustig, lekker geslaap. Alles wat mens nodig het! Baie lekker gebly! Tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent. Excellent, very neat and clean. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Restful, calm. Perfect sleepover with everything that is needed, stunning old house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Veilig, skoon en rustige area. Veilig, skoon en rustige area. Die huis het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Safe location and clean and well equipped house. Our stay was very pleasant. Our 1-year-old daughter was loving the toys available to her. The house is situated conveniently close to restaurants and a Spar store.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gemaklik, lekker en veilig. Baie groot huis en oorgenoeg spasie met 'n lekker tuin. Loopafstand vanaf Spar en eetplekke. Garage vir veilige parkering. Sal weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ruim, gemaklik, sentraal, mooi en goed toegerus. Ons het heerlik gebly in 'n baie ruim en mooi huis. Enigste kritiek waarvan eienaars moet weet, maar wat ook regtig nie 'n probleem was nie, is dat die oond 'n klein bietjie vuil was. Min mense gebruik dit egter. 'n Ysbakkie met gevriesde ys in sou welkom wees. Indien jy 'n kombi ry, gaan jy nie in die garage pas nie. Behalwe die paar goedjies is dit 'n ongelooflike gerieflike huis en baie ruim, en ons sal vir seker weer gaan en vriende saamnooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Wes Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc42b7e42c304521dc1de6b957c7903de528e60d419ef29a72bbe91ddcff2ee5530b3252dbf363d0913c9b04112c32ea454b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9) 112 5 1 5 14 Wes Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.257695185448 24.535269236587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang