Pick your preferred language

English

Afrikaans

+29
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

De Schuur is in die hartjie van die Bosveld, slegs 8 km buite Bela-Bela.

Verblyf by dié selfsorg-lodge is in die hoofhuis beskikbaar met slaapplek vir 4 en 2 woonstelle met slaapplek vir 2 in elk. Die lodge bied sonkrag en alle geysers werk met gas. Elke eenheid het braaigeriewe en elke slaapkamer is met lugversorging toegerus.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad wat 'n pragtige uitsig oor die Bosveld bied. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink De Schuur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmlrMv2aNOhLH3Rv4Ye3dzSOd7niGKHHZeX8GcaoGqfHffOBaW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Buisfontein 451 KR R/ E4 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.823676754295 28.327126685256
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang