Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpshuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Arieka B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was 'n rustige wegbreek in die pragtige dorpie. Baie lekker gebly. Plekkie was baie netjies en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helouise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Karoo mooi omgewing. Ja, heerlike Karoo ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Helouise, baie dankie vir jou pragtige resensie van ons akkommodasie. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Julle is welkom om weer vir ons te kom kuier.

Engela G
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtige kamer, wonderlike diens en alles was skoner as skoon! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir u wonderlike resensie van ons akkommodasie. Ons waardeer dit baie. Julle was lieflike, netjiese gaste en kan enige tyd weer by ons kom bly.

Darryll P
1 nag
5.0
Sep 2024

Will come again and recommend. Clean and tidy. Friendly welcome. Everything worked. Full DStv available which is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustig by die Dorpshuis, sal weer daar gaan slaap. Ons het lekker gebly, was maklik met die inkom en weer vertrek. Die kode stelsel werk perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit is pragtig skoon en netjies, ons het veilig gevoel. Ons het baie lekker geslaap. Het maklik ingekom met kodes wat deurgegee is, het dit so maklik gemaak aangesien ons laat ingeboek het. Sal vir seker vir almal wat 'n plekkie soek vir 'n aand of twee Die Dorpshuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir julle pragtige resensie van Die Dorpshuis GRT. Ons is so bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom bly. Julle was wonderlike gaste en dit was lekker om julle te akkommodeer.

Marelize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

100% aanbeveel. Heerlike verblyf! Soveel waarde vir geld. Pragtige plekkie, met alles en meer wat 'n mens nodig het. Inklokproses is so maklik, al kom 'n mens laat daar aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie Marelize vir julle pragtige resensie van ons akkommodasie. Ons is so bly julle was gelukkig met alles en dat julle die verblyf geniet het. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Freddy O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderful! We had a really great stay! Very comfortable and friendly staff, and the view was really beautiful! It felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike Karoo lug. Dit was lekker in die klein Karoo dorp. Gerieflik en maklik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir jou baie mooi terugvoering van Die Dorpshuis GRT. Julle was baie oulike en netjiese gaste. Kom bly gerus weer oor by ons in die toekoms.

Nicolaasjohannes R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vriendelik ontvang. Netjies en baie skoon. Alles in plek, werkend en stylvol. Absoluut lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 44, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0dc0f3ca5bb09b508568cd84c167f3a455572fcae4254c5d65027039d4de6a87378f0dd5794763808835b58d0b24f9e0970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 44 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255880653003 24.528713573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang