+106

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Riaan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie geniet. Ons het die gastehuis baie geniet. Puik geriewe. Ons het heerlik gebraai en sommer net lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir jou baie mooi resensie van ons verblyf. Julle is altyd welkom.

Kobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons aangemeld gehad. Ons heerlik gebly, rustige, netjiese personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Julle is altyd welkom.

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons nuwe go-to. Alles hier was puik en ek beveel dit sterk aan. Veilige parkering, buiteleefarea met braai. Eenheid was baie goed gemeubileer en toegerus (tot 'n lugbraaier). Meubels uit die vorige eeu - alles stewig en prakties. Alles silwerskoon. Maklik om in te klok. Baie vriendelike en behulpsame eienaars en personeel. Geleë in stil deel van die dorp. Vars drinkbare water kanne in eenheid. Jy kan nie vir meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir die mooiste resensie. Ons waardeer dit baie en dit motiveer my personeel om altyd net hul beste te lewer.

Laurika V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Uitstekende diens, warm gasvryheid, absoluut die moeite werd. Beslis aanbeveel! My verblyf Vrydagaand by Die Dorpshuis was absoluut heerlik. Ek het dit so geniet dat ek opreg hartseer was toe ek Saterdagoggend moes uitcheck. Carina het werklik uit haar pad gegaan om my te help – veral omdat ek glad nie Graaff-Reinet ken nie. Sy het dit vir my as ’n vrou alleen soveel makliker gemaak deur vooraf raad te gee oor winkels en wat nog oop sou wees, aangesien ek eers later sou arriveer. Met my aankoms het ’n jong man my ook baie vriendelik ontvang, my rondgewys en alles mooi verduidelik. Ek het sommer dadelik tuis en welkom gevoel. Die plek is beslis die geld werd en het my verwagtinge oortref. Ek sal sonder twyfel weer daar gaan bly en kan hulle met ’n oop hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit en is bly jy het ons akkommodasie en hulp geniet en waardeer.

Mariette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

10 uit 10 verblyf! Ons het heerlik gebly by die Dorpshuis. Pragtige omgewing en lieflike, gerieflike verblyf. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons waardeer dit en is bly julle het ons akkommodasie geniet.

Karel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilig, skoon en gesellig. Personeel is baie vriendelik en effektief. Heerlik gebly in een van ons land se mooiste dorpe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons waardeer dit en is bly julle het ons akkommodasie geniet.

Faan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik oornag plek. Uitstekende verblyf. Ons het 2 dae daar deurgebring. Die ligging is uitstekend om die dorp te voet te verken. Personeel was baie behulpsaam. Gaan met terugreis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons waardeer dit en is bly julle het ons akkommodasie geniet.

Henry U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en veilig. Ons verblyf by julle was uitstekend. Julle veiligheid ingesteldheid word waardeer. Groot voertuie in die nabyheid het bietjie gesteur, andersins goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons waardeer dit en is bly julle het ons akkommodasie geniet.

Margie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

We enjoyed our stay at Die Dorpshuis and would not hesitate to recommend it to others. On arrival, we were welcomed and shown around the unit we had booked. It was ideal for us - well equipped and, being mid-summer, the air conditioning was very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Tuis gevoel! Baie gerieflik, het alles wat jy nodig het en nog meer. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

44 Donkin Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0dc0f3ca5bb09b508568cd84c167f3a455572fcae4254c5d65027039d4de6a87378f0dd5794763808835b58d0b24f9e0970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 44 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255880653003 24.528713573016

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang