+106
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 Donkin Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die Dorpshuis bied gerieflike selfsorgverblyf in Graaff-Reinet wat bekend is vir sy ouwêreldse bekoorlikheid met 'n pragtige landskap en wonderlike argitektuur in die hartjie van die Karoo teen die voet van die Sneeuberge en Spandaukop.

Verblyf word aangebied in die Granaat-eenheid met slaapplek vir 3, of Num-Num met slaapplek vir 3. Elke eenheid het 'n oopplan-ontwerp en Granaat en Num-Num het elk 'n koninginggroote- bed en 'n enkelbed. Granaat se badkamer het 'n stort en Num-Num se badkamer het 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n leefarea wat beskik oor 'n eetarea en kombuisie. Elke kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi, lugversorging en 'n TV met volledige DStv is ook beskikbaar in elke eenheid. Buite elke eenheid is daar 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n pragtige tuin waar gaste kan ontspan en boeklees. Die dorp word omring deur en vorm deel van die Kamdeboo Nasionale Park wat ook die asemrowende Vallei van Verlatenheid insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Riaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Ons het die gastehuis baie geniet. Puik geriewe. Ons het heerlik gebraai en sommer net lekker gebly.
Apr 2026
Kobus O
Saam met lewensmaat
5.0
Ons aangemeld gehad. Ons heerlik gebly, rustige, netjiese personeel baie behulpsaam en vriendelik.
Apr 2026
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons nuwe go-to. Alles hier was puik en ek beveel dit sterk aan. Veilige parkering, buiteleefarea met braai. Eenheid was baie goed gemeubileer en toege...
Sien meer
Apr 2026
Laurika V
5.0
Uitstekende diens, warm gasvryheid, absoluut die moeite werd. Beslis aanbeveel! My verblyf Vrydagaand by Die Dorpshuis was absoluut heerlik. Ek het di...
Sien meer
Mrt 2026
Mariette B
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10 verblyf! Ons het heerlik gebly by die Dorpshuis. Pragtige omgewing en lieflike, gerieflike verblyf. Hoogs aanbeveel.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 44 Donkin Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Dorpshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

44 Donkin Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0dc0f3ca5bb09b508568cd84c167f3a455572fcae4254c5d65027039d4de6a87378f0dd5794763808835b58d0b24f9e0970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 44 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255880653003 24.528713573016

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang