Die Herberg

Die Waenhuis
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Waenhuis is 'n solder-eenheid met 'n oopplan-sit- en slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n aparte slaapkamer met ’n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die etenstafel het sitplek vir 4. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Dubbeldeure lei na 'n klein balkon met 'n uitsig oor die lowerryke tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Beide eenhede word via 'n stel trappe bereik.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste op die eiendom.
Rook is nie toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste wat die bespreking maak, moet ook by die verblyf bly en nie namens ander besprekings maak nie. Geen langtermynbesprekings langer as 1 maand nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Solder
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Solder is 'n solder-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Dit is ideaal vir verhit-en-eet-maaltye. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die Helderberg Village-gholfbaan en op Tafelberg in die verte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Beide eenhede word via 'n stel trappe bereik.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste op die eiendom.
Rook is nie toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste wat die bespreking maak, moet ook by die verblyf bly en nie namens ander besprekings maak nie. Geen langtermynbesprekings langer as 1 maand nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Goederust Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8be02494a16f8f0ba32894dfc4f160cb9cc3505aa21259a59f9eeb0c64311754c2c9ab39e35910bce8733e77843ccf917d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 7 Goederust Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047112660894 18.821100333834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang